1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - The principle of sphere-sovereignty in a time of globalisation : special contribution

USD

 

Abstract

This article investigates the phenomenon of present-day globalisation from a Christian perspective to determine whether the principle of sphere-sovereignty can provide an antidote to globalisation's harmful consequences. Firstly, it is explained how the principle of sphere-sovereignty is founded on the biblical message, and that it includes two interrelated dimensions, viz. that of life-orientation and of responsible differentiation. Secondly, the following four characteristics of contemporary globalisation are reviewed: it is (1) of a more or less autonomous nature, (2) a seemingly unavoidable project, (3) a process of a dynamic nature, and (4) a product of Western modernisation. In the third place the implications of the acceptance of the principle of sphere-sovereignty for globalisation are investigated. It seems that globalisation, in many areas of life, is detrimental to healthy forms of differentiation - the first dimension of sphere-sovereignty. From the perspective of orientation (the second dimension of sphere-sovereignty), it becomes evident that the present project of globalisation has in some respects already deteriorated into a kind of blinding, oppressive ideology. This type of globalisation "ad malam partem" is finally contrasted with a better road of globalisation "ad bonam partem". This last type of globalisation - not driven by selfish greed, desire and power, but by love for our Lord Jesus Christ, and for one's neighbours - may help to prevent the ominous crisis of our time.


Hierdie artikel ondersoek die hedendaagse verskynsel van globalisering vanuit 'n Christelike perspektief om vas te stel of die beginsel van soewereiniteit in eie kring 'n teengif kan bied vir die skadelike gevolge van globalisering. In die eerste plek word verduidelik dat die beginsel van soewereiniteit in eie kring op die Bybel gegrond is en uit verbandhoudende dimensies bestaan, naamlik lewensoriëntering en verantwoordelike differensiasie. Tweedens word aandag gegee aan die volgende vier kenmerke van kontemporêre globlisering, naamlik (1) die betreklik outonome aard daarvan, (2) dat dit is 'n skynbaar onvermydelike projek is, (3) die dinamiese aard van die proses, en (4) dat dit 'n produk van Westerse modernisering is. Derdens word die implikasies van aanvaarding van die beginsel van soewereiniteit in eie kring ten opsigte van globalisering ondersoek. Dit blyk dat globalisering in baie areas van die lewe gesonde differensiasie (die eerste dimensie van soewereiniteit in eie kring) teenwerk en selfs vernietig. Vanuit die perspektief van oriëntering (die tweede dimensie) word dit duidelik dat globalisering reeds ten opsigte van 'n aantal aspekte ontaard het in 'n verblindende, onderdrukkende ideologie. Hierdie tipe globalisering "ad malam partem", word ten slotte gekontrasteer met 'n beter proses van globalisering, naamlik "ad bonum partem". Laasgenoemde tipe globalisering - nie langer gemotiveer deur selfsugtige hebsug, begeerte en mag nie, maar deur liefde vir die Here Jesus Christus en 'n mens se naaste - mag 'n bydrae lewer om die dreigende krisis van ons tyd te help voorkom.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/76/2/EJC119326
2011-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error