1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Die ontwerp van 'n kategesekurrikulum vir graad 1-3 in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

USD

 

Abstract

Die artikel bied 'n beskrywing van die metodologiese benadering wat in die ontwerp van 'n kurrikulum vir graad 1-3 katkisante in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika gevolg is. Die kurrikulumstruktuur moet die katkisante begelei om onder die indruk van die grootheid van die Woord van God te kom. Kategese is doelgerigte onderrig met 'n definitiewe leeruitkoms. In 'n postmoderne denkklimaat stel dit egter hoë eise aan kategete, omdat baie aangeleenthede wat vantevore as vanselfsprekend aanvaar is, nie meer sodanig geag word nie. Die hedendaagse strewe om kinders doelgerig te bereik, is in werklikheid 'n strewe van die kerk dwarsdeur die geskiedenis. Identifisering van die gebreke van die verlede kan ons in staat stel om hieruit te leer sodat daar op goeie beginsels voortgebou kan word.


This article describes the methodological approach that was used in the design of a curriculum for children in Grades 1-3 in the Reformed Churches in South Africa. The curriculum structure must guide the children to form an impression of and come to a realisation about the greatness of the Word of God. Catechism is a resolute instruction with a very specific learning outcome. In a society with postmodern thinking a catechism demands a lot from religious instructors. Various fundamental principles are no longer considered as self-evident. The contemporary endeavour to reach children in a purposeful manner has been an enterprise of the church throughout its history. Identifying the shortcomings of the past can guide us towards building on firm principles in future.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/76/2/EJC119327
2011-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error