1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Stamboom van herkoms
Voortrekkerstamouers 1835-1845, Jan C. Visagie : resensie

USD

 

Abstract

Historici is dit eens dat die Groot Trek 'n onomkeerbare impak op die geskiedenis van Suidelike Afrika gehad het. Die outeur se mening dat vrae rondom die Voortrekkers, hulle herkoms en eind-bestemming reeds vroeër ondersoek moes word, is geheel en al geregverdig. Soos die outeur ook uitwys, is die omvang van so 'n navorsingsprojek en die problematiek daaraan verbonde heel waarskynlik die rede waarom 'n studie eers meer onlangs aangepak is.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/76/3/EJC122424
2011-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error