1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - 'n Merkwaardige boek oor 'n kleurryke openbare figuur
Pik Botha en sy tyd, Theresa Papenfus : resensie

USD

 

Abstract

Roelof Frederik ("Pik") Botha (gebore op 27 April 1932) is sonder twyfel een van Suid-Afrika se kleurrykste openbare figure. Gedurende sy termyn as Suid-Afrika se Minister van Buitelandse Sake, was hy die langsdienende minister in daardie hoedanigheid ter wêreld. Vir baie jare was hy internasionaal waarskynlik die mees herkenbare gesig en stem van die Nasionale Party (NP-regering). Die beleid wat hy (soms effens halfhartig) verdedig het, was uiteraard hoogs omstrede soos ook sommige van die standpunte wat hy soms gestel het en van die uitsprake wat hy gemaak het. In sekere opsigte was hy 'n kind van sy tyd, selfs 'n slagoffer van sy tyd. In vele opsigte was hy ook sy tyd vooruit.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/76/3/EJC122426
2011-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error