1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Flagging philosophical minefields at the Synod of Dort (1618-1619) - reformed Scholasticism reconsidered

USD

 

Abstract

This article investigates the phenomenon of reformed Scholasticism (of about 1550-1700), as it occurred at the Synod of Dort (1618-1619) and its Canons. More specifically, it focuses on the central problem at the Synod, viz. the relationship between God and human beings, as expressed in the ideas contained in the Canon regarding divine election and reprobation. As illustration the positions of two leading figures in the clash between the Calvinists and the Remonstrants, namely that of Gomarus (1563-1641) and Arminius (1560-1609), are philosophically analysed. In spite of the fact that neither viewpoint was eventually accepted by the Synod, their theologies clearly reflect the dominant scholastic philosophy of the time. This analysis is carried out in the context of the problem-historical method of historiography developed by D.H. Th. Vollenhoven (1892-1978), one of the fathers of Christian philosophy.


This contribution provides (in a series of other research publications, cf. 1.2.6 and bibliography) a final evaluation of the Synod and its Canons.


Hierdie artikel ondersoek die fenomeen van die gereformeerde Skolastiek (van ongeveer 1550-1700) soos dit ook na vore gekom het tydens die Sinode van Dordt (1618-1619) en in die Dordtse Leerreëls. Dit fokus meer spesifiek op die sentrale probleem by die Sinode, naamlik die verhouding tussen God en mens soos dit tot uitdrukking kom in die Sinode se Leerreëls oor goddelike verkiesing en verwerping. Ter illustrasie word die standpunte van twee van die leidende figure in die stryd tussen die Calviniste en die Remonstrante, naamlik dié van Gomarus (1563-1641) en Arminius (1560-1609), filosofies geanaliseer. Hoewel die Sinode uiteindelik nie een van hierdie twee teoloë se standpunte aanvaar het nie, reflekteer hulle teologieë die skolastieke filosofie van destyds. Hierdie analise word gedoen volgens die probleem-historiese metode soos ontwikkel deur D.H. Th. Vollenhoven (1892-1978), een van die vaders van 'n Christelike filosofie.
Hierdie artikel (in 'n reeks van ander navorsingsartikels, vgl. 1.2.6 en die bibliografie) bied die outeur se finale evaluering van die Sinode en sy Leerreëls.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/76/3/EJC122435
2011-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error