1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Ensuring coherence : two solutions to organising poetic language

USD

 

Abstract

The organisation of poetic language as discourse type and as text is worth considering in its own right. What do poets bring to expression through their organisation of language, and how do they do it, if they employ language skilfully in order to support the main discursive threads of their work? This contribution demonstrates that poets may choose to organise language around discursive threads in order to ensure the integrity or wholeness of their texts. We might also label this wholeness the aesthetic coherence of the poetry that is produced. The article discusses two examples of how poets ensure coherence by organising their language in highly specific and inventive ways.


Dit is die moeite werd om die organisatoriese aspek van poëtiese taal as volwaardige diskoers- en teksvorm te oorweeg. Wat bring digters tot uitdrukking in die manier waarop hulle taal organiseer; en hoe bewerkstellig hulle dit indien hulle taal vernuftig aanwend sodat die diskursiewe draad van die teks deurlopend ondersteun word? Hierdie bydrae illustreer hoe digters, in die organisering van hulle poëtiese taalgebruik, keuses maak om hulle taal so aan te wend dat diskursiewe lyne die koherensie en integriteit van hulle tekste verseker. Hierdie soort samebinding sou estetiese koherensie genoem kon word. Die artikel bespreek twee voorbeelde van poëtiese koherensie aan die hand van verskeie digters se hoogs innoverende en doelgerigte organisering van taal.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/76/3/EJC122438
2011-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error