1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - The radicalisation of a Swedish ecclesiastical critic of apartheid - Gunnar Helander

Volume 76, Issue 4
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

From the 1950s through the 1980s, both the government of Sweden and various non-governmental agencies in that country stood at the forefront of the international campaign against apartheid. To a considerable extent, representatives of the Church of Sweden Mission were involved in this struggle. Among them was Gunnar Helander (1915-2006), a missionary in Natal and on the Witwatersrand from 1938 until 1956. After he returned permanently to Sweden, his role escalated and became known internationally, especially due to his prominence in the leadership of the International Defence and Aid Fund. Between 1949 and 1986 Helander wrote seven novels set in South Africa. In these works one can trace the unfolding of his position on apartheid, which evolved from mild criticism of race relations in South Africa to advocacy of international subversion of the P.W. Botha regime.


Vanaf die vyftiger- tot die tagtigerjare van die vorige eeu het die Sweedse regering, asook talle nie-regeringsorganisasies in hierdie land, aan die voorpunt gestaan van die internasionale stryd teen apartheid. Verskillende verteenwoordigers van die Church of Sweden Mission was in 'n groot mate aktief in hierdie stryd betrokke. Onder hulle was Gunnar Helander (1915-2006) wat as 'n sendeling tussen 1938 en 1956 in Natal en aan die Witwatersrand gewerk het. Na sy permanente terugkeer na Swede in 1956 het die rol wat hy gespeel het egter vergroot en hy het ook internasionaal bekend geword, veral vanweë sy betrokkenheid in die leierskap van die International Defence and Aid Fund. Tussen 1949 en 1986 het Helander ook sewe romans geskryf wat in Suid-Afrika afspeel. In hierdie werke kan 'n mens die ontwikkeling van sy denke oor apartheid volg, wat gegroei het van aanvanklike matige kritiek op rasseverhoudings in Suid-Afrika tot die bepleiting vir internasionale omverwerping van die P.W. Botha-regering.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/76/4/EJC126371
2011-01-01
2017-02-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error