1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Flying on the wings of Vollenhoven's radical Christian worldview : a reconsideration of the usual typology of Christian worldviews : original research

USD

 

Abstract

This article investigated the traditional typology of Christian worldviews from the perspective of the Christian philosopher, D.H.Th. Vollenhoven (1892-1978). The usual categorisation started by Niebuhr (in 1951), and adopted by some Reformational scholars afterwards, is questioned as too simplistic, forcing Christian thinkers and schools of thought into five pigeonholes. Worldviews - including the Christian ones - are complex phenomena. They should not be considered, for example, as merely logical systems or aesthetic 'stories'. Vollenhoven's systematic philosophy and historiography of philosophy (his thetical-critical approach) can provide some clues for a new way to describe different Christian worldviews, as well as to arrive at the outlines of a more radical and comprehensive Christian worldview based on God's threefold creational, inscripturated and incarnated revelation.


Hierdie artikel ondersoek in hoofsaak die tradisionele tipologie van Christelike lewensvisies vanuit die perspektief van die Christelike filosoof, D.H.Th. Vollenhoven (1892 - 1978). Daarvolgens word die gangbare kategorisering, wat by Niebuhr (in 1951) 'n aanvang neem en later ook deur verskeie reformatoriese denkers aanvaar is, bevraagteken as te simplisisties, omdat dit Christelike denkers en denkskole in slegs vyf tipes probeer indeel. Die artikel toon aan dat lewensvisies - ook die Christelikes - meer komplekse verskynsels is. Hulle mag byvoorbeeld nie as blote logiese of estetiese 'stories' beskou word nie. Vollenhoven se sistematiese filosofie en sy filosofiese historiografie (sy teties-kritiese benadering) bied belangrike suggesties vir 'nuwe wyse om verskillende Christelike lewensbeskouings te bestudeer en bied daarbenewens ook die moontlikheid om 'n duideliker, radikaler en omvattender Christelike lewensvisie,wat op God se drievoudige skeppings-, skrif- en vleesgeworde openbaring gegrond is, te vergestalt.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/77/1/EJC126926
2012-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error