1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - How student teachers understand African philosophy : original research

USD

 

Abstract

The question 'What constitutes African philosophy?' was first raised with the publication of Placide Tempels's seminal work in 1959. Tempels's book inevitably elicited considerable critical response from African philosophers, which culminated in a wide range of publications such as Wiredu's (1980) , Hountondji's (1983) , Oruka's (1990) , Shutte's (1993) , Masolo's (1994) and Gyekye's (1995) . It has been over 60 years since the publication of Tempels's book and there continues to be serious debate about African philosophy. This article sought to contribute to the debate on the various conceptions of African philosophy, but with a focus on the challenges of teaching African philosophy to Philosophy of Education students at an open distance learning institution in South Africa. This article discussed the tendency amongst undergraduate Philosophy of Education students to conflate and reduce African philosophy to African cultures and traditions, and to the notion of , and sought to understand the reasons for students' inclination to treat African philosophy in this way. It examined students' background knowledge of African philosophy, their critical thinking skills and whether their official study materials are selected and packaged in a manner that, in fact, adds to the challenges they face. Finally, the article explored the ways in which Philosophy of Education lecturers can adapt their pedagogy to provide students with a better understanding of African philosophy.


Die vraag 'Wat behels Afrika-filosofie?' was vir die eerste keer ge-opper met die publikasie van Placide Tempels se werk in 1959. Dit was onvermydelik dat Tempels se boek 'n groot hoeveelheid kritiek uitgelok het van Afrika-filosowe, wat uitgeloop het op 'n wye reeks publikasies, soos: Wiredu (1980) ; Hountondji (1983) ; Oruka (1990) ; Shutte (1993) ; Masolo (1994) ; en Gyekye (1995) . Sestig jaar sedert die publikasie van Tempels se boek is daar steeds ernstige gesprekke rondom Afrika-filosofie. Hierdie artikel wil bydra tot die debat rondom die begrip van Afrika-filosofie, maar met die klem op die uitdagings om Afrika-filosofie aan Filosofie van die Opvoeding studente aan 'n oop afstandsonderrig-instituut in Suid-Afrika te onderrig. Die artikel worstel met die neiging van voorgraadse studente van Filosofie van die Opvoeding om Afrika-filosofie te reduseer tot Afrika kulture en tradisies, asook die idee van . Die artikel probeer om te verstaan waarom studente Afrika-filosofie op dié wyse hanteer. Daar word gekyk na die studente se agtergrondkennis van Afrika-filosofie, hulle kritiese denkvaardigheid en of die amptelike studiemateriaal dalk op wyse geselekteer en bymekaar gevoeg word wat kan bydra tot die uitdagings wat studente in die gesig staar. In die laaste instansie eksploreer die navorsers maniere waarop dosente van Filosofie van die Opvoeding hul pedagogie kan aanpas om studente te help om Afrika-filosofie beter te kan verstaan.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/77/1/EJC128817
2012-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error