1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Kan ons nog in God glo?
Wie is God? Kan ons regtig in Hom glo?, Adrio König : book review

USD

 

Abstract

In hierdie omvattende boek word besin oor of 'n mens nog in God kan glo. Dit is daarom baie aktueel. In navorsing is al meermale aangetoon dat die huidige konteks ook 'n post-Christelike era genoem kan word. In die onderskeie studievelde is daarom al op diepgaande wyse gefokus op die uniekheid van die Christelike geloof. In hierdie boek word vanuit die perspektief van die Dogmatiek op hierdie aspek gekonsentreer. 'n Boek waarin debat gevoer word met hedendaagse outeurs en voorstaanders van bepaalde opinies rakende God, word nie gereeld op die rak aangetref nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/77/2/EJC128829
2012-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error