1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - 'n Heuristiese model van vier tipes transendensie
Culture and Transcendence. A Typology of Transcendence, W. Stoker and W.L. van der Merwe : book review

USD

 

Abstract

Hierdie boek is deel 50 van die reeks: . Die uitgangspunt daarvan is dus filosofies-teologies van aard en hierdie spesifieke werk fokus op die verhouding tussen transendensie en kultuur. Transendensie word deur Stoker en Van der Merwe gedefinieer as 'God, die absolute, Misterie, die Ander, die ander as ander of as alteriteit, afhangende van mens se wêreldbeskouing'. Die boek begin met 'n tipologie van transendensie wat aangebied word as 'n analitiese en heuristiese stuk gereedskap waarmee transendensie in ons hedendaagse kultuur ondersoek kan word. Die tipologie word nie voorgehou as finaal of voltooid nie, maar die waarde daarvan word gou duidelik in die bespreking van verskeie teoloë en filosowe se werke. Stoker onderskei vier tipes transendensie en die toepassing daarvan word gedoen deur verskillende skrywers, bekende teoloë en filosowe se werke te ondersoek.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/77/2/EJC128833
2012-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error