1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Die herhaalde verskyning van transendensie in verskeie kulturele fenomene
Looking Beyond? Shifting views of Transcendence in Philosophy, Theology, Art, and Politics, W. Stoker and W.L. van der Merwe : book review

USD

 

Abstract

Hierdie boek is deel 42 in die reeks en bring inderdaad belangrike raakvlakke in hierdie gesprek na vore. Skeptici sal egter dadelik wonder of dit die moeite werd is om in hierdie post-transendente, post-metafisiese tyd hernude aandag aan transendensie te skenk. Dit word egter gou duidelik dat transendensie voortdurend nuut verstaan en herinterpreteer word, dat die grense daarvan - binne die filosofie, teologie, kuns en politiek - aanhou verskuif soos wat die subtitel tereg aandui. Hierdie verskuiwings word genoodsaak deur die talle veranderinge in ons Westerse kultuur, soos sekularisasie, 'n groter wordende tegno-wetenskaplike wêreldbeskouing, nuwe verstaan van tyd en ruimte (kosmologie), nuwe ontwikkelings in biologie, kognitiewe en breinwetenskappe, sowel as nuwe filosofiese idees. In 'n post-transendente, post-metafisiese tyd is die vraag dus nie net eenvoudig wat het transendensie vervang nie, maar eerder hoe het die grense van transendensie verskuif en hoe word dit nuut verstaan.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/77/2/EJC128836
2012-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error