1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Spirituality : history and contemporary developments - an evaluation : original research

USD

 

Abstract

Spirituality is increasingly becoming a popular concept both in the media and in academic literature. However, there is a vast difference between the original concepts of spirituality, which were largely based on a Biblical view, and many contemporary perceptions thereof. Spirituality is generally seen as being divorced from any specific religion and specific truth claims. Nevertheless, it can be stated that spirituality is now seen as a universal human phenomenon. An evaluation of these trends is attempted by studying the concept in its original Biblical context, and by understanding the development of the dichotomy between religion and spirituality.


'n Evaluering. Spiritualiteit word 'n toenemend populêre konsep, beide in die media en in akademiese literatuur. Dit is belangrik om op te merk dat daar 'n groot verskil is tussen die oorspronklike konsep vanspiritualiteit, wat op 'n Bybelse siening gegrond was, en baie van die hedendaagse persepsies daarvan. In die meeste gevalle word spiritualiteit tans beskou as iets wat van enige spesifieke godsdiens asook spesifieke aansprake op waarheid geskei is. Daar kan wel gestel word dat spiritualiteit vandag as 'n universele menslike eienskap beskou kan word. Hierdie tendense word geëvalueer deur die konsep in die oorspronklike Bybelse konteks te bestudeer en deur die ontwikkeling van die skeiding tussen godsdiens en spiritualiteit te verstaan.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/78/1/EJC134919
2013-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error