1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Dupuy's view on economism : original research

USD

 

Abstract

French economist and philosopher Jean-Pierre Dupuy has drawn attention to the dominance of society by not only the powers of finance and commerce, but also by economic rationalism, a methodology of maximising profit, rent, utility, happiness, given suitable sets of incentives. Financial markets are largely irrational as they move from major booms into busts and instil a speculative mentality throughout society. Society itself is compared to a supermarket in which we choose from amongst a wide range of closely related alternatives, without having any clue of adverse consequences. This is a form of fatalism. Similarly, threats of major catastrophes are downplayed, including a nuclear conflagration, climate warming and moral collapses, especially individualism stimulated by desire as a key motivator of indefinite economic growth. The author's proposal of enlightened catastrophism is discussed and an alternative is proposed in the form of enlightened subversion inspired by moves that would strengthen the ability of families and those responsible for managing businesses, education and health to exercise their own vocations in mutual service.


Die Franse ekonoom en filosoof Jean-Pierre Dupuy het die aandag gevestig op finansiële en handelsmagte se dominering van die samelewing. Hy het ook aangetoon hoe ekonomiese rasionalisme 'n dominerende rol in die samelewing speel, spesifiek deur die metodologie vir die maksimering van wins, nut, verhuring, geluk en die verskaffing van geskikte insentiewe. Finansiële markte is grootliks irrasioneel in hulle beweging van grootskaalse oplewings en plotselinge prysstygings tot bankrotskap en bevorder 'n spekulatiewe mentaliteit regdeur die samelewing. Die samelewing self word vergelyk met 'n supermark waarin ons 'n keuse maak uit 'n wye reeks van nou-verwante alternatiewe sonder om 'n idee te hê van wat die ongunstige gevolge inhou. Dit is 'n vorm van fatalisme. Die bedreiging wat grootskaalse katastrofes inhou word onderspeel. Sodanige katastrofes sluit in 'n atoom-ontbranding, klimaatsverandering en morele ineenstortings, veral individualisme wat gestimuleer word deur begeerte as 'n kernmotiveerder van oneindige ekonomiese groei. Die outeur se voorstel van verligte katastrofisme word bespreek en 'n alternatief in die vorm van 'n verligte omverwerping word voorgestel. So 'n alternatief is geïnspireer deur bewegings wat die vermoë van gesinne en diegene wie verantwoordelik is vir die bestuur van besighede, onderwys en gesondheid versterk om hulle eie roepings in gemeenskaplike diens uit te leef.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/78/1/EJC144511
2013-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error