1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - and the South African ideal : original research

USD

 

Abstract

The continuing fulfilment of the South African dream of a 'rainbow nation' really needs to be based on a valid model; this can be provided by the biblical representation of the 'image of the Trinity'. In this regard, it is significant that the developed understanding of the Trinity includes the dynamic interaction of the Persons, known as . If this serves as a model, it reflects the distinction between groups in society, but also harmony in society, and the full potential of each group. It then involves mutual sharing in society, and must be seen as dynamic, so that the country is able to continue to develop, not resting on past achievements. For Christians, part of the enactment of this model can be the perichoretic sharing in the life of the Trinity in prayer.


Die voortgaande vervulling van die Suid-Afrikaanse droom van 'n 'reënboognasie' behoort op 'n geldige model gebaseer word; die Bybelse voorstelling van die 'beeld van die Drie-eenheid' kan bydra om so 'n model te ontwikkel. Dit is hier betekenisvol dat die verstaan van die Drie-eenheid dusdanig ontwikkel het dat dit die dinamiese interaksie van die Persone of insluit. Indien dit as 'n model dien, weerspieël dit die onderskeid tussen samelewingsgroepe, maar ook harmonie in die samelewing, asook die volle potensiaal van elke groep. Dit behels dan die wedersydse deel hê in die gemeenskap, en moet as dinamies gesien word, sodat die land verder ontwikkel en nie op prestasies van die verlede rus nie. Vir Christene kan deel van die uitlewing hiervan bestaan in die perichoretiese deelhê deur gebed in die lewe van die Drie-eenheid.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/78/1/EJC146947
2013-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error