1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Calvin on slavery : providence and social ethics in the 16th century : other contributions

USD

 

Abstract

In this article, Calvin's views on slavery are evaluated within the broader historical context of the practice of slavery during the late Middle Ages and the 16th century, and also in the light of various views inherited from Greek and Roman antiquity. Calvin's sermons on Deuteronomy, his commentary on Ephesians and 1 Timothy are particularly relevant to this study, as is his earlier commentary on Seneca's . Whilst it appears that the 16th century's context does not play a central role in Calvin's assessment of slavery, his exegesis of biblical texts leads him to articulate a strong position with regard to this anthropological and ethical issue, combining the notions of [image of God], [humaneness], [providence of God] and analogical right.


In hierdie artikel word Calvyn se siening van slawerny na waarde geskat binne die breër historiese konteks van slawerny-praktyke gedurende die laat-Middeleeue en die sestiende eeu, asook in die lig van verskeie beskouings geërf uit die Griekse en Romeinse Antieke. Calvyn se preke oor Deuteronomium, sy kommentaar op Efesiërs en 1 Timoteus is besonder relevant vir hierdie studie, soos ook sy vroeër kommentaar op Seneca se . Hoewel dit blyk dat die sestiende eeuse konteks nie 'n sentrale rol in Calvyn se beoordeling van slawerny speel nie, lei sy eksegese van Bybeltekste hom daartoe om 'n sterk standpunt te artikuleer oor hierdie antropologiese en etiese kwessie deur die idees van die [Beeld van God], [menslikheid], [God se voorsienigheid] en analogiese reg te kombineer.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/78/2/EJC146948
2013-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error