1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Educators' perspectives on risk factors for learner-on-learner bullying : original research

USD

 

Abstract

Educators are the key role-players in the successful development and implementation of most anti-bullying programmes and/or intervention strategies. This article sets out to report on findings from a qualitative study on educators' perspectives of the risk factors for learner-on-learner bullying. Educators who were furthering their studies at the University of the Free State, South Africa, were invited to take part in the study on different types of bullying. This article focuses on the narratives of 91 participants who described the incidence of learner-on-learner bullying. The study uses a four-level, social-ecological model as the theoretical framework. Individual, family, institutional and societal risk factors for bullying were identified by means of a qualitative content analysis. It is suggested in the article that although risk-focused prevention strategies may lead to a reduction in bullying, prevention strategies should not target only these (negative) factors, but try to promote protective factors on all four social-ecological levels.


Opvoeders vervul 'n sleutelrol in die suksesvolle ontwikkeling en implementering van die meeste antiafknoueryprogramme en/of intervensiestrategieë. Die artikel het ten doel om verslag te lewer oor bevindinge van 'n kwalitatiewe studie oor opvoeders se sieninge oor risikofaktore vir leerder-op-leerder afknouery. Opvoeders wat besig was met verdere studie aan die Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika, is genooi om aan die studie oor verskillende tipes afknouery deel te neem. Hierdie artikel fokus op die narratiewe van 91 deelnemers wat insidente van leerder-op-leerder afknouery beskryf het. Die studie gebruik 'n viervlak, sosiaal-ekologiese model as teoretiese raamwerk. Individuele, familie, institusionele en gemeenskapsrisikofaktore is met behulp van kwalitatiewe inhoudanalise geïdentifiseer. In die artikel word gesuggereer dat ofskoon voorkomingstrategieë wat op risiko's fokus, tot die vermindering van afknouery kan lei, voorkomingstrategieë nie net hierdie (negatiewe) faktore moet teiken nie, maar ook moet poog om beskermende faktore op al vier sosiaal-ekologiese vlakke te bevorder.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/78/3/EJC143142
2013-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error