1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - An investigation into the disciplinary methods used by teachers in a secondary township school in South Africa : original research

USD

 

Abstract

The research that this article reports on investigated the incidence of learner discipline problems, the effect of them on teachers, the teachers' methods of maintaining discipline and the effectiveness of those methods in one township, namely Jouberton in Klerksdorp, South Africa. The experiences of both teachers and learners were surveyed. It was found that discipline at the school is far from satisfactory and problems with discipline are more serious than the international norm indicates. These problems have a serious effect on a large part of the teachers' family life, personal health, job satisfaction and morale. Whilst both teachers and learners commendably prefer the educationally sound preventive and positive methods of maintaining discipline, the application of these methods appears not to be effective: it seems as if teacher education falls short in the area of maintaining discipline, particularly regarding the successful application of proactive methods of maintaining discipline. Finally, the learners' views on the maintenance of discipline are an alarming indictment of the principles of democracy, human rights and human dignity, and of rationality as a tool for conflict resolution. Recommendations are made for follow-up research with the objective of amelioration.


Die navorsing waaroor hier gerapporteer word, het ondersoek ingestel na die voorkoms van leerderdissiplineprobleme, die effek daarvan op onderwysers, onderwysers se metodes om dissipline te handhaaf, en die doeltreffendheid van dié metodes, soos dit voorkom in 'n historiese Swart woonbuurt, naamlik Jouberton, Klerksdorp, Suid-Afrika. Die belewenis van onderwysers sowel as leerders was gepeil. Daar is bevind dat dissipline by die skool ver van bevredigend is en dat dissiplineprobleme ernstiger is as die internasionale norm. Hierdie probleme het ernstige gevolge op 'n groot persentasie van onderwysers se persoonlike lewe, werksbevrediging en moraal. Terwyl dit prysenswaardig is dat beide onderwysers en leerders die opvoedkundig meer aanvaarbare voorkomende en positiewe metodes van dissiplinehandhawing verkies, blyk dit dat dat onderwysers nie daarin slaag om dié pro-aktiewe metodes van dissiplinehandhawing suksesvol toe te pas nie. Laastens dui leerders se mening oor metodes van dissiplinehandhawing op 'n kommerwekkende minagting van die beginsels van demokrasie, menseregte en menswaardigheid, en van rasionaliteit as instrument in konflikresolusie. Aanbevelings vir opvolgnavorsing ter verbetering van die dissiplinesituasie aan skole word gemaak.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/78/3/EJC144513
2013-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error