1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Suid-Afrika se volhoubaarheid in die lig van wêreldbeelde : prakties-teologiese perspektiewe : original research

USD

 

Abstract

Volgens die (FFP) se indeks vir die volhoubaarheid van verskillende lande flikker daar gevaarligte vir Suid-Afrika as gevolg van verskynsels soos 'n stygende demografiese druk op natuurlike hulpbronne en 'n ongelyke verdeling van welvaart. Hierdie toestand kan tot 'n mindere of meerdere mate toegeskryf word aan die wyse van regering. In hierdie artikel word die moontlikheid ondersoek of die huidige onvolhoubare pad waarop Suid-Afrika ditself bevind, beïnvloed word deur die regerende party se wêreldbeeld(e). Die konsep word kortliks beskryf en ontleed in die konteks van die samestelling en ontwikkelingsgeskiedenis van die Suid-Afrikaanse regerende party. Vervolgens word enkele verbande tussen volhoubaarheid en wêreldbeeld verken. Ten slotte word die vraag gestel hoe Christene wat die Woord van God op alle lewensterreine wil gehoorsaam, oor volhoubaarheid behoort te dink en wat hulle kan doen om Suid-Afrika se situasie te verbeter. Die sentraal-teoretiese argument in hierdie artikel is dat 'n reformatoriese wêreldbeeld 'n raamwerk bied waarvolgens mense hulle denke, besluite en optrede kan beoordeel en, indien nodig, kan verander om volhoubaarheid in Suid-Afrika tot die voordeel van alle landsburgers te bevorder.


According to the index of Fund for Peace (FFP) regarding the sustainability of different countries, the situation in South Africa is unfavourable due to phenomena such as a growing demographic pressure on natural resources and unequal distribution of wealth. This condition can be attributed to a greater or lesser extent to the way in which South Africa is governed by the ruling party. The researchers investigate whether this unsustainable situation could possibly be connected to the worldview(s) of the ruling party. The concept is briefly described and analysed in the context of the composition and development of the ruling political party. After that, some connections between worldview and sustainability are examined. The article concludes by exploring the way in which Christians who want to obey God's Word in all aspects of their lives, should think about sustainability and about what they could do to improve the situation in South Africa. The central theoretical argument of this article is that a reformational worldview can provide a framework for people to evaluate and change, if necessary, their thinking, decisions and behaviour in order to promote sustainability in South Africa to the benefit of all her citizens.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/79/1/EJC151559
2014-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error