1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Violent societies : educating the upcoming generations about their social contract : original research

USD

 

Abstract

The citizens of many countries in the world, particularly of South Africa, are experiencing the collapse of the social order in their country as a result of certain circumstances. This fact of social disintegration has led educationists to again examine the nature and contents of the social contract that the South African citizenry has entered into. In secular states, the social contract should at least be rooted in two ethical principles, namely trust and humanistic versions of the Golden Rule. Analysis of the South African social contract demonstrates this point, and also shows how a positive [living together] can flow from the recognition and application of these two principles. The upcoming generations should therefore be educated to understand the nature and content of their social contract, the two ethical principles, and the need for a positive based on their particular social contract.


Die burgers van baie lande in die wêreld, dog in die besonder dié van Suid-Afrika, ervaar tans die ineenstorting van die sosiale orde in hulle land as gevolg van die inspeling van baie faktore. Hierdie toestand van sosiale disintegrasie het opvoeders en opvoedkundiges daartoe gelei om andermaal die aard en die inhoud van die sosiale kontrak waartoe Suid-Afrikaners hulle verbind het, te ondersoek. Die sosiale kontrak behoort in sekulêre state minstens in twee etiese beginsels gewortel te wees, naamlik vertroue en humanistiese weergawes van die Goue Reël. 'n Ontleding van die Suid-Afrikaanse sosiale kontrak illustreer hierdie punt, en toon ook hoedat 'n positiewe [saamlewe] kan voortvloei uit die erkenning en toepassing van hierdie twee beginsels. Die komende geslagte behoort derhalwe opgevoed te word om die aard en inhoud van hulle sosiale kontrak, die twee etiese beginsels waarop dit behoort te berus, en die noodsaaklikheid van 'n positiewe te verstaan en toe te pas.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/79/1/EJC157874
2014-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error