1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - A green economy? : original research

USD

 

Abstract

Economic growth has become a fetish, as it is believed to yield many benefits to society. It has its origins in the Enlightenment ideal of progress through science, technology and a free market economy. J.W. Goethe anticipated the problems of such progress in his poem , especially its second part. Binswanger interprets Goethe's view on the modern economy as a form of alchemy, an attempt to master time through the invention of monetary capital. Keynes's views on progress and liquidity are compatible with this analysis. The problems, evoked by the uncritical application of scientific technology so as to increase material welfare, have given rise to a dialectic between business seeking growth and those concerned about its effects, especially on ecology. Sustainable development is an outcome of this dialectic, without abandoning it. Others, particularly those advocating [de-growth], reject the concepts underlying growth. The ideology underlying this is a combination of technicism and economism. A spiritual revolution is called for to break the hold of this ideology on society, with a change from the metaphor of the world as a machine to that of a garden-city. It is suggested that working groups should analyse the various proposals for change from the perspective of the garden-city metaphor.


Ekonomiese groei het in 'n ontaard en daar word geglo dat dit vele voordele vir die samelewing inhou. Die oorsprong hiervan kan in die Verligtingsideaal van vooruitgang deur wetenskap, tegnologie en 'n vryemark ekonomie gevind word. J.W. Goethe het die probleme van vooruitgang in sy gedig , veral die tweede gedeelte daarvan, geantisipeer. Binswanger interpreteer Goethe se siening van die moderne ekonomie as 'n vorm van alchemie en as 'n poging om tyd deur die uitvinding van monetêre kapitaal te bemeester. Keynes se sienings van vooruitgang en likiditeit is versoenbaar met hierdie analise. Die probleme wat deur die onkritiese toepassing van wetenskaplike tegnologie ter wille van die toename in materiële welvaart opgeroep is, het aanleiding gegee tot 'n dialektiek tussen besigheid opsoek na groei en diegene wat bekommerd is oor die gevolge daarvan, veral die ekologiese gevolge. Volhoubare ontwikkeling is 'n uitkoms van hierdie dialektiek, sonder dat dit agtergelaat word. Ander, veral diegene wat [de-groei] voorstaan, verwerp die konsepte wat groei onderlê. Onderliggend hieraan is 'n ideologie wat 'n kombinasie van tegnisisme en ekonomisme is. 'n Spirituele revolusie is nodig om die houvas wat hierdie ideologie op die samelewing het, te verbreek. Dit sluit in dat die huidige metafoor van die wêreld as 'n masjien na 'n metafoor van 'n tuin-stad moet verander. Daar word voorgestel dat werksgroepe die verskeidenheid voorstelle vir verandering vanuit die perspektief van die tuin-stad metafoor analiseer.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/79/1/EJC157875
2014-01-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error