1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Redaksioneel - 79, 2014

USD

 

Abstract

Dit is aangenaam om die vier afsonderlike bundels met 2014 se artikels vir ons lesers aan te bied. Benewens die normale 79(1)-uitgawe is daar ook drie spesiale uitgawes. Die tema van 79(2) is . Dit bevat 'n versameling artikels wat vir vakkundiges sowel as (Christen-)leiers in 'n verskeidenheid werksomgewings van belang is. Die tema van 79(3) is . Hierdie mini-uitgawe bevat uitstaande en gespesialiseerde akademiese bydraes gerig op die verdere kritiese ontwikkeling van hierdie idee binne die reformatoriese filosofie. Die artikel van Marinus Dirk Stafleu waarin hy kommentaar op Danie Strauss se (2009) lewer, lei die uitgawe in. In drie verdere artikels, waaronder een van Strauss self, word op hierdie bydrae gereageer. Die laaste bundel vir 2014, 79(4), is 'n bekendstelling van sommige van die nuutste navorsing oor Calvyn in 'n temanommer getiteld, .

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/79/1/EJC163833
2014-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error