1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Leader responsibility in the workplace : exploring the shepherd metaphor in the book of Jeremiah : original research

USD

 

Abstract

Leadership and responsibility go hand in hand in the workplace. Secular literature has explored this aspect in great length and has emphasised the various aspects this characteristic of leadership entails. In this article I briefly refer to some of the areas and aspects of responsibility that come the way of leaders in the workplace. However, this article aims at making a contribution from a biblical perspective, more particularly by exploring some aspects of the shepherd metaphor in the book of Jeremiah. From looking into this metaphor there are three aspects of leadership which emerge that I wish to address, namely: to lead people, to care for people and the less obvious third aspect of exercising justice and righteousness. Not only are leaders responsible for exercising justice and righteousness in the area of their leadership; they also have to see that justice and righteousness prevail and are safeguarded in settings where they have leadership responsibilities. The aim of this article, finally, is to relate these insights which emerged from the investigation of the shepherd metaphor in the book of Jeremiah to the context(s) of the modern-day workplace.


Leierskap en verantwoordelikheid gaan hand aan hand in die werkplek. Hierdie aspek is in detail ondersoek in die sekulêre literatuur en baie van die kenmerke van leierskap is al beklemtoon. In hierdie artikel word verwys na areas en aspekte van belang wat leierskap in die werkplek raak. Die doel van die artikel is egter om vanuit 'n Bybelse perspektief 'n bydrae te maak deur 'n ondersoek te doen na die gebruik van die herdermetafoor in die boek Jeremia. Ek wil drie aspekte in die verband uitlig: om mense te lei, om na mense om te sien en 'n derde minder voor die hand liggende aspek, om reg en geregtigheid te laat geskied. Dit is leiers se verantwoordelikheid om self reg en geregtigheid toe te pas, maar ook om toe te sien dat reg en geregtigheid geskied in die plekke waar hulle die verantwoordelike leiers is. 'n Laaste oogmerk met hierdie artikel is om die kennis wat verwerf is deur die navorsing in Jeremia relevant te probeer maak vir die werkplek vandag.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/79/2/EJC151564
2014-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error