1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Entering through the narrow gate and walking the hard road : the role of Christian leaders in exposing moral evil in the South African workplace : original research

USD

 

Abstract

The South African workplace is a complex one; it is influenced by our conflict-ridden past and it needs to meet a host of contemporary challenges. This article discusses the nature and outworking of moral evil in the workplace with reference to the local government sector. It is argued that in counteracting incompetence, a lack of responsibility, injustice towards honest staff, narrow group solidarity and the abusive exercise of executive authority, Christian leaders can legitimately and constructively engage in the public space. In order to do so, they need to deepen their relationship with God, develop moral discernment, and grow in their ability to act responsibly in the cause of human solidarity.


Die Suid- Afrikaanse werkplek is kompleks - dit word beïnvloed deur ons konflikbelaaide verlede, maar moet ook 'n menigte hedendaagse uitdagings die hoof bied. In hierdie artikel word die aard en uitwerking van sedelike bedorwenheid in die werkplek met verwysing na die plaaslike regering bespreek. Daar word betoog dat Christelike leiers die teenwerking van onbekwaamheid, die gebrek aan verantwoordelikheid, onregverdigheid teenoor eerlike personeel, eng groepsamehorigheid en misbruikende uitoefening van gesag deur die bestuur, geldig en konstruktief in die openbaar kan aanpak. Vir hierdie taak moet hulle egter versterk word deur hulle verhouding met God te verdiep, morele onderskeiding te ontwikkel, in hulle vaardigheid om verantwoordelik op te tree te groei, en hulle te beywer vir die bevordering van menslike samehorigheid.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/79/2/EJC159814
2014-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error