1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Nuances in the Philosophy of the Cosmonomic Idea : original research

USD

 

Abstract

This article comments on Danie Strauss's . It deals with some differences between the author's interpretation of the Philosophy of the Cosmonomic Idea and the views of Dooyeweerd and Strauss. I call these differences 'nuances' because our religious starting point is the same. This implies a realist religious view, confessing that God created the world according to laws which are invariant because He sustains them. We know God only through Jesus Christ, who submitted himself to God's laws. Partial knowledge of God's laws can be achieved by studying the law-conformity of the creation. In particular, I shall discuss the relevance of artefacts for the future development of the Philosophy of the Cosmonomic Idea.


Hierdie artikel lewer kommentaar op Danie Strauss se . Dit behandel enkele verskille tussen die outeur se interpretasie van die Wysbegeerte van die Wetsidee en die opvattings van Dooyeweerd en Strauss. Hierdie verskille word as 'nuanses' bestempel, omdat hierdie denkers se religieuse uitgangspunt dieselfde is. Dit impliseer 'n realistiese religieuse opvatting, waarin bely word dat God die wêreld volgens wette geskep het wat invariant is omdat God hulle onderhou. Ons ken God alleen deur Jesus Christus, wie homself aan God se wette onderwerp het. Ons kan gedeeltelike kennis van God se wette verkry deur die wetmatighede van die skepping te bestudeer. In hierdie artikel word veral die relevansie van artefakte vir die toekomstige ontwikkeling van die Wysbegeerte van die Wetsidee bespreek.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/79/3/EJC157879
2014-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error