1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Nuanses in die filosofie van die wetsidee : preface

USD

 

Abstract

Dit is besonder aangenaam om hierdie spesiale uitgawe, getiteld , aan die -lesers, die reformatoriese akademiese gemeenskap en vakwetenskapspraktisyns bekend te stel. Hierdie uitgawe is georganiseer rondom Marinus Dirk Stafleu se gelyknamige artikel. Sy artikel lewer kommentaar op Danie Strauss se boek, (kyk Strauss 2009; Griffioen 2013; Cameron 2009). Laasgenoemde stimulerende werk, gepubliseer gedurende 2009, bied 'n kritiese ontwikkeling van Herman Dooyeweerd se filosofie van die wetsidee aan. In Stafleu se artikel lig hy die interpretatiewe verskille tussen sy eie, Strauss en Dooyeweerd se benadering tot die filosofie van die wetsidee uit en wys op die belang van artefakte en tegnologie in die verkenning en ontwikkeling van die reformatoriese projek.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/79/3/EJC163804
2014-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error