1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Claude Le Jeune and Theodore de Bèze : a first encounter in the of 1564 : other contributions

USD

 

Abstract

In this article Claude Le Jeune's is investigated, with special attention to its historical context. The came into existence during the initial phase of the French wars of religion, between the Edict of Ambois on 19 March 1563 and its publication in 1564, with Le Jeune as its composer and Theodore de Bèze wrote the texts. De Bèze's influence in forming the French Protestant's view on armed resistance makes his connection to the very interesting. It is argued that the non-sequential order of the psalms in this work cannot be accepted as unintentional, but relates directly to the political situation of that time. The texts were evidently chosen to mirror a well-defined consciousness of the French Protestants' particular existential situation. This is worked out in detail with respect to the opening psalm (Psalm 96), but can be detected in all the other psalms as well. The closing psalm (Psalm 81) ends with an upbraiding of the people's unkindness in refusing the yoke of God's law. Thus the obstinate disobedience of the people is blamed for the sad state of affairs in the country. This sorrowful note is echoed in the chanson spirituelle, , which closes Le Jeune's collection.

In hierdie artikel word Claude Le Jeune se ondersoek, met spesiale aandag vir die historiese konteks. Die het ontstaan tydens die beginfase van die Franse Godsdiensoorloë, tussen die Edik van Amboise op 19 Maart 1563 en die publikasie van die in 1564. Le Jeune was die komponis en Theodore de Bèze het die tekste berym. Laasgenoemde se invloed op die Franse Protestante se visie op gewapende weerstand maak sy verbintenis met die besonder interessant. In hierdie artikel word geargumenteer dat die psalms in hierdie werk doelbewus in 'n nie-opeenvolgende orde geplaas is, en dat dit saamhang met die politieke situasie van daardie tyd. Dit is duidelik dat die tekste gekies is om die bewussyn van die Franse Protestante se besondere situasie te reflekteer. Dit word in besonderhede uitgewerk met betrekking tot die openingspsalm (Psalm 96), maar kan ook in die ander psalms waargeneem word. Die slotpsalm (Psalm 81) sluit af met 'n vermaning oor die volk se onbedagsaamheid omdat hulle God se juk weerstaan het. Die hardnekkige ongehoorsaamheid van die volk word geblameer vir die hartseer toestand in die land. Hierdie droewige noot vind weerklank in die geestelike lied, , waarmee Le Jeune se versameling afgesluit word.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/79/4/EJC168550
2014-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error