1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - "Create music that will open a person's heart" : a perspective on emotional and social well-being as depicted in tree films : original research

USD

 

Abstract

Music in film is a powerful means for highlighting particular themes or messages. Furthermore, film music provides a background to what the viewer perceives in scenes or events through the experiences of the actors. Although mostly fictional, many emotions or situations depicted in films can be assimilated with the life experiences of the viewer. The three films in question in this article, As it is in Heaven, Les Choristes and Harmony show that, in facing life's many challenges, singing as a form of music can serve as a means to express and/or attain a measure of emotional and social well-being. The meaning of group singing, the relationship between singing and well-being as well as the comments of conferences attendees and the interpretation of some lyrics are discussed in this qualitative research article. The preceding points link to the "broaden-and build"model of positive emotions.

Die gebruik van musiek in films is ' besonder kragtige wyse om spesifieke temas of boodskappe uit te lig. Filmmusiek verskaf ook 'n agtergrond vir wat die kyker in besondere tonele of gebeurtenisse deur die ondervindinge van die spelers beleef. Alhoewel heelwat emosies of situasies wat infilms uitgebeeld word, fiktief is, kan die kykers as gevolg van hul eie lewenservaringe hulle daarmee vereenselwig. Die drie films wat in hierdie artikel ondersoek word, As it is in Heaven,Les Choristes en Harmony, wys dat sang as wyse kan dien om uitdrukking aan emosionele en sosiale welstand te gee wanneer verskillende uitdagings in die lewe 'n mens in die gesig staar. Die betekenis van groepsang, die verwantskap tussen sang en welstand sowel as die kommentaarvan kongresgangers en die interpretasie van sekere lirieke word in hierdie kwalitatiewe navorsingsartikel bespreek. Die voorafgaande aspekte word met die "verruiming-en-bou"-model van positiewe emosies verbind.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/80/4/EJC187206
2015-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error