1887

n South African Journal of Labour Relations - Rolkonflik in die organisasie-konteks met spesiale verwysing na die werkende moeder

USD

 

Abstract

Die organisasie moet die dubbelloopbaangesin, waar beide eggenote veeleisende loopbane volg, toenemend in ag neem as 'n veranderlike in die werkmag aangesien al hoe meer getroude vrouens tot die werkmag toetree --- hetsy om persoonlike of ekonomiese redes. Indien die werkende vrou boonop die rol van moeder vertolk, bestaan daar potensiaal vir konflik tussen haar verskillende rolle, wat 'n bepaalde invloed het op die indiensverhouding tussen haar en die organisasie. Die doel van hierdie navorsing is om ondersoek in te stel na die rolkonflik van die werkende moeder. Veranderlikes, binne die werksfeer en familiesfeer, wat lei tot rolkonflik van tien werkende moeders met hulle eerste kind, is deur 'n ongestruktureerde onderhoud, ondersoek. Nege temas wat die rolkonflik van die werkende moeder beïnvloed is geïdentifiseer, met konflik tussen die moeder se werk- en moederrol as prominente tema. Aanbevelings vir die hantering van rolkonflik deur die werkende moeder is vir die organisasie en die werkende moeder self geformuleer, en daar word ook aanbevelings vir verder navorsing gemaak.

Loading

Article metrics loading...

/content/labour/26/2/EJC59556
2002-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error