1887

n Lexikos - The compilation of electronic dictionaries for the African languages : contemplative article

USD

 

Abstract


Leksikograwe erken in toenemende mate die enorme moontlikhede van elektroniese woordeboeke. Die groot vermoë en spoed wat kenmerkend is van elektroniese produkte, tesame met die bykomende tegnologie van soektogte en dataopsporing, berei die weg voor na 'n nuwe generasie woordeboeke wat ondenkbaar was in die era van gedrukte woordeboeke. Dit is verbasend om te sien hoeveel van die leksikograaf se grootste struikelblokke verdwyn in die elektroniese woordeboek. Hierdie artikel sal eerstens probeer om 'n oorsig te gee oor die kenmerkende eienskappe van elektroniese woordeboeke. Tweedens sal inskrywings vir die elektroniese woordeboek ontwerp word as oplossing vir sommige van die dringendste lemmatiseringsprobleme wat leksikograwe van Afrikatale by gedrukte woordeboeke teëkom.

Lexicographers increasingly acknowledge the enormous potential of electronic dictionaries. The great capacity and speed characteristic of electronic products, combined with enhanced query and data retrieval technology, pave the way to a new generation of dictionaries unimagined in the paper-dictionary era. It is amazing to see how many of the lexicographer's greatest obstacles disappear in the electronic dictionary. This article will, firstly, attempt to give a perspective on typical features of electronic dictionaries. Secondly, electronic-dictionary entries will be designed as a solution to some of the most burning lemmatization problems encountered by lexicographers for African languages in paper dictionaries.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/11/1/EJC60401
2001-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error