1887

n Lexikos - The use of an improved access structure in dictionaries : contemplative article

USD

 

Abstract


Naslaanpogings in woordeboeke misluk dikwels omdat die woordeboekstruktuur die gebruiker van doeltreffende toegang tot die data weerhou. In die hedendaagse metaleksikografie word die toegangstruktuur as een van die belangrikste strukturele komponente van 'n woordeboek beskou. Die toegangstruktuur verteenwoordig die soekroete wat 'n gebruiker volg om die verlangde data te bereik en die nodige inligting te ontsluit. Hierdie artikel fokus op enkele aspekte van die toegangstruktuur. Daar word aangetoon dat 'n raamstruktuur en 'n verbeterde gebruik van buitetekste die toegang tot leksikografiese data kan verbeter. Verskeie makrostrukturele ordeningsmetodes word bespreek en daar word voorgestel dat leksikograwe van vertalende woordeboeke moet probeer om veelvuldige nisting te vermy. Die plasing van binnetekste in duidelik identifiseerbare teksblokke, kan die gebruiker help om 'n verlangde soeksone vinnig te bereik. Alhoewel die klem op tweetalige woordeboeke is, geld baie van die opmerkings ook eentalige woordeboeke.

Dictionary consultation procedures often fail because the structure of a dictionary impedes the user from sufficient access to the data. Modern-day metalexicography has identified the access structure as one of the most important structural components of a dictionary. The access structure represents the search route a user follows to reach the required data in order to retrieve the necessary information. This paper focuses on a few aspects of the access structure. It is argued that a frame structure and an improved use of outer texts can enhance access to the lexicographic data. Different macrostructural ordering procedures are discussed and it is suggested that the lexicographers of bilingual dictionaries should avoid multiple niching. The presentation of inner texts in clearly identifiable text blocks can assist the user in rapidly reaching the desired search zone. Although the emphasis is on bilingual dictionaries many of the suggestions also apply to monolingual dictionaries.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/11/1/EJC60404
2001-01-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error