1887

n Lexikos - A few words from AFRILEX

USD

 

Abstract

Met die 11de uitgawe van Lexikos en die 6de internasionale konferensie van die African Association for Lexicography (AFRILEX) agter die rug, kan mens met reg trots wees op die suksesverhaal van AFRILEX en Lexikos. Lexikos verwerf toenemend nasionaal en internasionaal bekendheid as 'n leksikografietydskrif van besonder hoë gehalte. AFRILEX tel eweneens onder die toonaangewende leksikografieverenigings in die wêreld en 'n rekordaantal nuwe lede het vanjaar aangesluit. AFRILEX bied 'n tuiste aan almal wat belangstel in een of ander aspek van die leksikografie en speel 'n belangrike ondersteunende rol in die totstandbrenging van woordeboekeenhede vir die Afrikatale deur die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/11/1/EJC60410
2001-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error