
Full text loading...
Daar is in die onlangse paar dekades bloedweinig oor die Afrikaanse etimologie gepubliseer. Die "jongste" samevatting is Boshoff en Nienaber 1967; vergelyk ook - naas 'n verskeidenheid voortreflike studies deur Scholtz, waaronder Scholtz 1972 -, Smith 1962 ('n versameling koerantartikels uit die laat negentiendertigerjare), Combrink 1969 en Franken 1953.
Article metrics loading...