n Lexikos - Logistiek : die oorsprong, konseptuele ontwikkeling en betekenis daarvan in hedendaagse gebruik : contemplative article




This article traces the origin of the word , outlines its conceptual evolution, and explains its meaning in contemporary usage. The contextual development of the concept is traced from its origin in Greek, along with its successive adoption in Late Latin, French and Dutch, up to its contemporary usage in Afrikaans. The establishment of the French as military concept during the Napoleonic wars, and its later extension to commercial usage subsequent to the Second World War are described. The development since then of the meaning of the concept in a commercial context is detailed. Contemporary descriptions of logistics relating to its meaning in a commercial sense and in common parlance are discussed. Thereafter the article offers a contemporary definition of in a commercial context. Finally it is indicated how effective business logistics adds value.

Hierdie artikel beskryf die oorsprong van die woord , stip die ontwikkeling daarvan uit en verklaar die hedendaagse betekenis daarvan. Die ontwikkelingsgang van die begrip word aangedui vanaf die oorsprong daarvan in Grieks, met inagneming van die opeenvolgende opname daarvan in Laat-Latyn, Frans en Nederlands, tot by die huidige gebruik daarvan in Afrikaans. Die vestiging van die Franse as militêre konsep gedurende die Napoleontiese oorloë, en die uitbreiding daarvan tot 'n bedryfsbegrip ná afloop van die Tweede Wêreldoorlog word verduidelik. Die ontwikkelingsgang sedertdien van die betekenis van die konsep in bedryfsverband word bespreek. Eietydse omskrywings van , betreffende die gebruik daarvan in die bedryfslewe en in die omgangstaal, word verskaf. Vervolgens bied die artikel 'n eietydse definisie van in bedryfsverband. Ten slotte word aangetoon hoe doeltreffende bedryfslogistiek waarde toevoeg.


Article metrics loading...

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error