1887

n Lexikos - 'n Vertalende vakwoordeboek van politieke terme : review article

USD

 

Abstract


that appeared in 1990 was revised and updated considerably by the Centre for Political and Related Terminology in Southern African Languages (CEPTSA) in order to publish it as the bilingual . The various stages of the revision and execution of the project are discussed. The revision contains many more terms than the previous publication and various annexures are included. The value of the bilingual translating and the envisaged multilin-gual explanatory political sciences project within South African and world context receives attention. Neologisms and several problem terms are discussed, spelling and transliteration problems that developed from the Afrikaansification of borrowed terms are treated, and gains from the indigenous languages as well as from foreign languages are surveyed. An overview is given of a variety of functional suffixes used productively in the . The dictionary contains quite a number of abbreviations for full forms. An indication is given of the type of abbreviations entered in the dictionary. The annexures added to the dictionary are discussed, and the article ends with an overview of future plans.

wat in 1990 verskyn het, is aansienlik deur die Sentrum vir Politieke en Verwante Terminologie in Suider-Afrikaanse Tale (SEPTSA) hersien en bygewerk ten einde dit as die te publiseer. Die verskillende stadia in die hersiening en uitvoering van die projek word bespreek. Die hersiening bevat heelwat meer terme as die vorige publikasie en verskeie bylaes word ingesluit. Aandag word gegee aan die waarde van die tweetalige vertalende en die beplande meertalige verklarende politiekewetenskappeprojek binne die Suid-Afrikaanse en wêreldkonteks. Nuutskeppings en verskeie probleemterme word bespreek, spelling- en transliterasieprobleme wat by die verafrikaansing van ontleende terme ontstaan het, word behandel, en winste uit sowel die inheemse tale as uit vreemde tale word beskou. 'n Oorsig word gegee van 'n verskeidenheid funksionele agtervoegsels wat baie produktief in die gebruik word. Die woordeboek bevat 'n aansienlike aantal afkortings vir volvorme. 'n Aanduiding word gegee van die soort afkortings wat in die woordeboek opgeneem is. Die bylaes bygevoeg by die woordeboek word bespreek, en die artikel sluit af met 'n oorsig oor toekomsplanne.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/13/1/EJC60447
2003-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error