1887

n Lexikos - Dictionaries of Canadian English : lexicovaria

USD

 

Abstract


Die leksikografiese optekening van Engels in Kanada begin met woordelyste van die laat agtiende, neëntiende en vroeë twintigste eeue. Van die begin van die twintigste eeu af en verder, is die algemene woordeskat van Engels weergegee in tweetalige en eentalige woordeboeke, dikwels met wysiginge ontleen aan Amerikaanse en Britse woordeboeke. In die 1950's is verskeie belangrike projekte onderneem wat gelei het tot die publikasie van algemene woordeboeke van Engels in Kanada, en van woordeboeke van Kanadeïsmes en van die woordeskat van bepaalde streke van Kanada. Hierdie artikel gee 'n oorsig van dié woordeboeke, en van hul ontvangs, deur hulle in die konteks te plaas van die groter patroon van die leksikografie van Kanada se ander offisiële taal, Frans, en van 'n aantal van sy nieamptelike tale. Dit eindig deur na die toekoms van Engelstalige leksikografie in Kanada te kyk, en deur op te merk dat, alhoewel dit, op sy beste, 'n hoë graad van sofistikasie bereik het, daar nog belangrike geleenthede wag om te benut.

The lexicographical record of English in Canada began with wordlists of the late eighteenth, nineteenth, and early twentieth centuries. From the beginning of the twentieth century onwards, the general vocabulary of English in Canada has been represented in bilingual and monolingual dictionaries, often adapted from American or British dictionaries. In the 1950s, several important projects were initiated, resulting in the publication of general dictionaries of English in Canada, and of dictionaries of Canadianisms and of the vocabulary of particular regions of Can-ada. This article gives an overview of these dictionaries and of their reception, contextualizing them in the larger picture of the lexicography of Canada's other official language, French, and of a number of its non-official languages. It concludes by looking at the future of English-language lexicography in Canada, and by observing that although it has, at its best, reached a high degree of sophistication, there are still major opportunities waiting to be taken.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/13/1/EJC60448
2003-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error