1887

n Lexikos - Cultural aspects in the Shona monolingual dictionary : lexiconotes

USD

 

Abstract


By die samestelling van woordeboeke neem leksikograwe ook kennis van die kultuur wat inherent aan 'n taal is. Hierdie artikel sal kyk na die manier waarop die kulturele aspek verweef is met die praktyk van woordeboekmaak. Taal lê aan die kern van kultuur en dit is die hoofmedium vir die oordrag van 'n volk se opvattings en waardes. Taal is ook 'n uitdrukking van sosiale strukture en houdings. Geen kultuur kan bestaan wat nie 'n natuurlike taal as middelpunt het nie. 'n Taal weerspieël gevolglik 'n bepaalde kultuur. Kultuur in hierdie artikel sal verstaan word om alles te beteken wat 'n persoon moet weet om in 'n betrokke maatskappy te funksioneer (Wardhaugh 1998: 215). Die artikel sal na twee aspekte kyk: (1) die onderlinge verband tussen taal en kultuur en die betrekking daarvan op die leksikografie; en (2) die behandeling van kulturele aspekte in (2001). Voorbeelde wat in hierdie artikel gebruik word, is afkomstig uit die gevorderde Sjona-eentalige woordeboek , en ander Sjonawoordeboeke, sowel eentalig as tweetalig.

In the compilation of dictionaries, lexicographers also take cognisance of the culture which is inherent in a language. This article will look at the way the cultural aspect is interwoven in the practice of dictionary making. Language is at the core of culture and it is the major vehicle for the transmission of a people's beliefs and values. Language is also an expression of social struc-tures and attitudes. No culture can exist which does not have a natural language at its centre. A language thus reflects a particular culture. Culture in this article will be taken to mean whatever a person must know in order to function in a particular society (Wardhaugh 1998: 215). The article will look at two aspects: (1) the interrelationship between language and culture and its bearing on lexicography; and (2) the treatment of cultural aspects in (2001). Exam-ples used in this article are drawn from the advanced Shona monolingual dictionary , and other Shona dictionaries, both monolingual and bilingual.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/13/1/EJC60450
2003-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error