1887

n Lexikos - The lexicographic treatment of sublexical and multilexical items in a Northern Sotho monolingual dictionary : a challenge for lexicographers : contemplative article

USD

 

Abstract


Woordeboeke het in die verlede 'n woordgebaseerde benadering gevolg waarby subleksikale en multileksikale items nie as lemmas beskou is nie. Die metaleksikografie as die teoretiese komponent van die leksikografie vereis dat subleksikale en multileksikale items gelemmatiseer word en as onafhanklike lemmas in die makrostuktuur van woordeboeke behandel word. Een van die groter uitdagings in die samestelling van 'n beter en gebruikersgerigte Noord-Sotho-eentalige woordeboek is om subleksikale en multileksikale items as makrostrukturele elemente te behandel. By die behandeling van hierdie items word die leksikograaf met 'n hele aantal uitdagings gekonfronteer. Hierdie artikel stel moontlike maniere voor waarop subleksikale en multileksikale elemente suksesvol in 'n Noord-Sotho-eentalige woordeboek behandel kan word. Deur hierdie uitdagings in oënskou te neem, kom die skrywer met voorstelle wat leksikograwe sal help met die samestelling van 'n gebruikersvriendelike, leksikongebaseerde eentalige woordeboek wat gebruikers tot suksesvolle inligtingsherwinning sal lei.

Dictionaries have in the past used a word-based approach in which sublexical and multilexical items were not regarded as lemmata. Metalexicography as the theoretical component of lexicography requires that sublexical and multilexical items be lemmatized and treated as independent lemmata in the macrostructure of dictionaries. One of the greater challenges for compiling a better and user-oriented Northern Sotho monolingual dictionary is to treat sublexical and multilexical items as macrostructural elements. Treating these items, the lexicographer faces quite a number of challenges. This article proposes possible ways in which sublexical and multilexical elements could be successfully treated in a Northern Sotho monolingual dictionary. Taking stock of these challenges, the writer comes with suggestions that would assist lexicographers in the compilation of a user-friendly, lexicon-based monolingual dictionary that would lead users to successful information retrieval.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/13/1/EJC60456
2003-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error