1887

n Lexikos - Oseanologiewoordeboek Engels-Afrikaans / Dictionary of Oceanology English-Afrikaans, Johann R.E. Lutjeharms : book review

USD

 

Abstract

Een van die opvallende kenmerke van die onlangse ontwikkeling in die teoretiese leksikografie is die klem op die onderskeid tussen algemene leksikografie en gespesialiseerde leksikografie en die daaruitspruitende opbloei in die leksikografiepraktyk van vak- of gespesialiseerde woordeboeke. Hierdie nuwe generasie vakwoordeboeke is leksikografiese naslaanbronne waarvan die samestelling voorafgegaan is deur die opstel van 'n volwaardige woordeboekplan wat voorsiening maak vir sowel 'n vakkundige basis as 'n stewige metaleksikografiese grondslag.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/14/1/EJC60472
2004-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error