1887

n Lexikos - The use of dictionaries in the light of language teaching methods : on learners' dictionaries

Volume 14, Issue 1
  • ISSN : 1684-4904
USD

 

Abstract


Hierdie artikel werp 'n kritiese blik op die rol wat tweedetaalonderrigmetodes speel by die onderrig van Afrikatale as eerste tale. Die tradisionele metode van onderrig wat voor 1984 gebruik is, het meganiese leer en onderwysergesentreerde lesse aangemoedig. Dit het nie die gebruik van woordeboeke bevorder nie, en, indien hulle gebruik is, het die gebrek aan 'n woordeboekkultuur hul gebruik oneffektief gemaak. Onderwysers moet goed onderleg wees in die funksionele benadering wat in 1984 ingevoer is, om 'n vlot oorgang na Uitkomsgebaseerde Onderrig (UGO) te verseker. Alhoewel die instelling daarvan sedert 1994 'n groter geleentheid vir die gebruik van woordeboeke gebied het, is onderwysers steeds onseker hoe uitvoering aan die sillabusse gegee moet word. Dit, saam met 'n gebrek aan 'n woordeboekkultuur, het 'n ontoereikende en oneffektiewe woordeboekgebruik tot gevolg. 'n Aantal voorstelle word gemaak hoe hierdie situasie verbeter kan word.

This article takes a critical look at the role played by second language teaching methods used in teaching African languages as first languages. The traditional method of teaching, used before 1984, encouraged rote learning and teacher-centred lessons. This did not foster the use of dictionaries and, if they were used, the lack of a dictionary culture made their use ineffective. Teachers should be well versed in the functional approach, introduced in 1984, to ensure a smooth transition to Outcomes Based Eductation (OBE). Although its inception since 1994 offers a greater scope for using dictionaries, teachers are still unsure about how the syllabi should be implemented. This, together with the lack of a dictionary culture, results in an inadequate and ineffective dictionary use. Some suggestions are made how this situation could be rectified.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/14/1/EJC60487
2004-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error