1887

n Lexikos - Revising Matumo's

USD

 

Abstract


Die doel van hierdie artikel is om 'n hersieningstrategie te ontwerp vir die Setswana na Engelse kant van die wat in 1993 deur Z.I. Matumo saamgestel is. 'n Bestaande algemene Setswanakorpus asook 'n spesifieke korpus wat saamgestel is vir die doel van die hersiening sal as basis vir mikro- en makrostrukturele aspekte van die voorgestelde hersiening gebruik word. Lemmakandidaatlyste vir insluiting in en weglating uit die bestaande woordeboek sal vanuit hierdie korpusse gegenereer word, bestaande artikels sal krities ontleed word en modelle vir die hersiene bygewerkte artikels sal aangebied word. Sleutelkomponente van die hersieningstrategie sluit die ontwerp en gebruik van 'n multi-dimensionele Liniaal en Bloksisteem in vir die meting en balansering van alfabetiese reekse vir die hersiene woordeboek in terme van tyd, gemiddelde lengte van artikels en aantal bladsye per alfabetiese kategorie. Dit is nie moontlik om alle aspekte van die hersiening binne die bestek van 'n tydskrifartikel aan te bied nie maar die vernaamstes, asook 'n aantal tipiese kwessies, sal behandel word.

The aim of this article is to design a revision strategy for the Setswana to English side of the compiled by Z.I. Matumo in 1993. An existing general organic Setswana corpus as well as a dedicated corpus compiled for the purposes of the revision will be used as a basis for macro- and microstructural aspects of the proposed revision. Lemma candidate lists for inclusion in and omission from the existing dictionary will be generated from these corpora, existing articles will be critically analysed and models for revised/updated articles will be presented. Key components of the revision strategy include the design and use of a multidimensional Ruler and Block System for the measurement and balancing of alphabetical stretches for the revised dictionary in terms of time, average length of articles and number of pages per alphabetical category. It is not possible to present all aspects of the revision within the scope of a journal article but the most prominent ones as well as a selection of typical issues will be dealt with.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/14/1/EJC60491
2004-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error