1887

n Lexikos - Language contact and lexical change : a lexicographical terminographical interface in Zimbabwean Ndebele

USD

 

Abstract


In hiedie artikel word linguistiese veranderinge en/of ontwikkelinge in die Ndebeletaal wat in Zimbabwe gepraat word, ondersoek en ontleed, en die implikasies wat dit vir taalskepping en standaardisering deur die leksikografie het. Die eerste deel van die artikel gee 'n kort agtergrond van die Ndebeletaal, met beklemtoning van die beweging van die Ndebelevolk vanaf Suid-Afrika wat 'n vrugbare grond vir die proses van taalkontak en gevolglik taalverandering verskaf het. Dit word gevolg deur 'n kort historiese ontleding van die aard en oorsake van taalverandering in Ndebele. Die tweede deel van die artikel stel terminografie teenoor leksikografie. Die Ndebelekorpus van sowel gesproke as geskrewe materiaal laat blyk 'n groot omvang van ontlening en ook 'n verlies van sekere leksikale items. Van Ndebeleleksikograwe is verwag om sekere terme op te neem met die doel om hul gebruik te populariseer en gevolglik hul aanvaarding te bewerkstellig.

In this article linguistic changes and/or developments in the Ndebele language spoken in Zimbabwe are investigated and analyzed and the implications these have for term creation and standardization through lexicography. This is followed by a brief historical analysis of the nature and causes of language change in Ndebele. The first part of the article gives a brief background of the Ndebele language, highlighting the movement of the Ndebele people from South Africa which provided a fertile ground for the process of language contact and therefore language change. The second part of the article contrasts terminography with lexicography. The Ndebele corpus of both spoken and written material demonstrates a large extent of borrowing and also loss of certain lexical items. Ndebele lexicograpers were expected to introduce some terms for the purposes of popularizing their use and consequently their acceptance.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/14/1/EJC60494
2004-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error