1887

n Lexikos - Improving dictionary skills in Ndebele

Volume 14, Issue 1
  • ISSN : 1684-4904
USD

 

Abstract


Hierdie artikel stel maniere voor vir die verbetering van woordeboekvaardighede onder die Ndebeles. Een manier om dit te bewerkstellig is om die onderrig van woordeboekvaardighede in die opleidingsillabusse vir onderwysrs in te sluit. Onderwysers kan hul kennis aan studente oordra, en 'n woordeboekkultuur kan ontwikkel om die doeltreffende gebruik van huidige woordeboeke te verbeter en by die samestelling van toekomstiges te help. In die algemeen streef leksikograwe daarna om woordeboeke te lewer wat "gebruikersvriendelik", d.w.s., toeganklik vir hul gebruikers is. Huidige en toekomstige Ndebelewoordeboeke sal waarskynlik onderbenut bly mits gebruikers die nodige vaardighede vir woordeboekgebruik ontwikkel. Hierdie artikel skets 'n aantal aspekte van woordeboekstudie wat in die opleidingsillabusse vir toekomstige Ndebeletaalonderwysers ingesluit kan word. Verwagte probleme by die instelling en moontlike oplossings vir hierdie probleme word ook bespreek.

This article proposes ways of improving dictionary skills amongst the Ndebele. One way of accomplishing this is incorporating the teaching of dictionary skills into teacher training syllabi. Teachers can impart their knowledge to students and a dictionary culture can develop for enhancing effective use of current dictionaries and helping in the compilation of future ones. In general lexicographers are aiming at producing dictionaries that are 'user-friendly', that is, accessible to their users. Current and future Ndebele dictionaries are likely to remain underutilised unless users develop requisite skills for dictionary use. This article outlines some aspects of dictionary studies that could be incorporated in the training syllabi for potential Ndebele language teachers. Anticipated problems of implementation and possible solutions to these problems are also discussed.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/14/1/EJC60495
2004-01-01
2017-03-27

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error