1887

n Lexikos - A few words from AFRILEX

Volume 14, Issue 1
  • ISSN : 1684-4904
  • E-ISSN: 2224-0039
  • Author Marietta Alberts
  • Source : Lexikos, Volume 14, Issue 1, Jan 2004, p. XII - XV
  • Accreditation : Department of Higher Education and Training (DHET)
    ISI Arts
    The Social Sciences Citation Index of the ISI
USD

 

Abstract

'n Taal voldoen aan die algemene definisie van standaardisering wanneer daar 'n grammatika, spel- en skryfreëls, woordeboeke en terminologie in daardie taal beskikbaar is. 'n Standaardtaal is gekodifiseer en eenvormig. Tale verander egter, ontwikkel en word gemoderniseer en daarom is standaardisering 'n voortdurende proses. Aangesien taal dinamies is, is dit heeltemal natuurlik dat die woordeskat, spelling en skryfwyse van 'n taal sal verander. Hierdie veranderinge word weerspieël in die manier waarop veral die spelsisteem van 'n taal aanpas by die ontwikkeling van daardie taal.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/14/1/EJC60500
2004-01-01
2017-12-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error