1887

n Lexikos - Ekonomiese en Bedryfswoordeboek: Engels-Afrikaans / Dictionary of Economics and Business : English-Afrikaans, W.F.J. Steenkamp en / and H.J.J. Reynders : book review

Volume 15, Issue 1
  • ISSN : 1684-4904
  • Author Sieg Marx
  • Source : Lexikos, Volume 15, Issue 1, Jan 2005, p. 344 - 346
  • Accreditation : Department of Higher Education and Training (DHET)
    ISI Arts
    The Social Sciences Citation Index of the ISI
USD

 

Abstract

Die (voortaan afgekort as EBW) is 'n hersiene en vermeerderde uitgawe van die (EW) van W.F.J. Steenkamp wat reeds in 1976 verskyn het. In die voorberig van EW sê Steenkamp: "Die boek was ruim 'n kwarteeu in die maak" en "As hierdie laat vrug van ons taalbewegings egter daartoe bydra om die Afrikaans van die ekonomiese wetenskappe en die bedryfslewe te suiwer en te versterk, sal 'n mens jou met hierdie nalopery maklik genoeg kan versoen".

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/15/1/EJC60504
2005-01-01
2017-06-28

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error