1887

n Lexikos - Considering a lexicographic plan for Gabon within the Gabonese language landscape

USD

 

Abstract


Hierdie artikel bring 'n aantal vrae ter sprake waaraan aandag gegee moet word by die opstel van 'n leksikografiese plan vir Gaboen. Vir watter Gaboenese tale moet leksikografiese eenhede gestig word? Hierdie vraag bring die kwessie van die inventarisering van die Gaboenese tale en hul standaardisering ter sprake, asook die kwessie van taalbeplanning vir Gaboen. Wat is die status van daardie vreemde tale wat algemeen in Gaboen gepraat word? Wat van Frans? Moet Gaboen voortgaan om sy Franse woordeboeke uit Frankryk in te voer, of moet hy sy eie Franse woordeboeke saamstel, met insluiting van Franse woorde en uitdrukkings wat uitsluitlik in Gaboen gebruik word? Ten slotte, nadat geprobeer is om hierdie vrae te beantwoord, word 'n aantal voorstelle gemaak vir die totstandbrenging van 'n leksikografiese plan vir Gaboen.

This article raises a number of questions that should be dealt with in drawing up a lexicographic plan for Gabon. For which of the Gabonese languages should lexicographic units be established? This question entrains the issue of inventorying the Gabonese languages and their standardization as well as the issue of language planning for Gabon. What is the status of those foreign languages widely spoken in Gabon? What about French? Should Gabon keep importing its French dictionaries from France, or should the Gabonese compile their own French dictionaries, including French words and expressions exclusively used in Gabon? Finally, after trying to answer these questions, a number of suggestions are made for the establishment of a lexicographic plan for Gabon.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/15/1/EJC60524
2005-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error