1887

n Lexikos - Standaardwoordeboek en kernwoordeboek : 'n vergelykende evaluering

USD

 

Abstract


This paper attempts to give an evaluation of the fourth edition of the , which appeared in 2000, compared to , of which the first edition was published in 2000. The similarities and differences between the exponents of these two dictionary types in Afrikaans lexicography is addressed by focusing on the front matter, the macrostructure, the access structure and aspects of the microstructure within the central text. Userfriendliness and the lexicographer's obligation to give account to the user serve as important criteria. The concept for lexicographical purposes is examined and methods to determine the core vocabulary as macrostructure of a core vocabulary dictionary is viewed critically. References to other Afrikaans dictionaries are made to point out certain aspects of current lexicographical practice.

Hierdie artikel probeer om 'n evaluering te gee van die vierde uitgawe van die wat in 2000 verskyn het, in vergelyking met , waarvan die eerste uitgawe in 2000 gepubliseer is. Die ooreenkomste en verskille tussen die eksponente van hierdie twee woordeboektipes in die Afrikaanse leksikografie word uitgelig deur te fokus op die voorwerk, die makrostruktuur, die toegangstruktuur en aspekte van die mikrostruktuur in die sentrale teks. Gebruikersvriendelikheid en die leksikograaf se plig om verantwoording aan die gebruiker te doen, geld as belangrike kriteria. Die konsep vir leksikografiese doeleindes word ondersoek en metodes om die kernwoordeskat as makrostruktuur van 'n kernwoordeboek te bepaal, word krities beskou. Ander Afrikaanse woordeboeke word vergelykend betrek ten einde bepaalde aspekte van heersende leksikografiese praktyk uit te wys.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/15/1/EJC60531
2005-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error