1887

n Lexikos - Sleng : Woorde, uitdrukkings en hul herkoms, Anton F. Prinsloo : book review

USD

 

Abstract

As die jongste toevoeging tot Anton Prinsloo se bruikbare naslaanwerke oor Afrikaans wat terselfdertyd aangename leesstof is, vul 'n leemte in die boekstawing van die Afrikaanse omgangstaal. Soos met o.a. (2001) en (2004) is nie alleen op taalpraktisyns gemik nie, maar is dit ook baie toeganklik vir die gewone taalgebruiker. Die boek bied eerstens 'n omvattende versameling woorde en uitdrukkings wat tans as omgangstaal (en dus substandaard) gereken word, maar gee daarnaas ook die "korrekte" Afrikaanse ekwivalent en die Engelse vertaling daarvan. Interessante feite oor die herkoms van die slengwoorde en -uitdrukkings skep boonop die geleentheid vir 'n boeiende leeservaring.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/17/1/EJC60573
2007-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error