1887

n Lexikos - Considerations for providing etymological information in the : lexicofocus

USD

 

Abstract

This article discusses the presentation of etymological information in the prospective (henceforth the AND) which is still in its planning stage. The AND will be a successor to (henceforth the ISN), a medium-sized, general-purpose, monolingual Ndebele dictionary published in 2001. The AND will not just be larger than the ISN, but will be more advanced with regard to the depth and scope of its lexical items and definitions. Whereas the ISN was based on a corpus size of about a million running words, the AND is envisaged to have as basis a corpus size of about five million. To this end, corpus expansion is an ongoing process. Again, unlike its forerunner, the AND will provide additional grammatical information for each lexical item, including phonetic transcription, tone marking and etymology. It is the inclusion of etymological information in the AND that is critically examined in this article. There is a long tradition of providing etymological information in modern dictionaries from Oxford's to ALRI's .


Hierdie artikel bespreek die aanbieding van etimologiese inligting in die toekomstige (voortaan die GNW) wat nog in sy beplanningstadium is. Die GNW sal 'n opvolger wees van die (voortaan die ISN), 'n middelgroot, meerdoelige, eentalige Ndebelewoordeboek wat in 2001 gepubliseer is. Die GNW sal nie net groter as die ISN wees nie, maar sal meer gevorderd wees wat betref die diepte en omvang van sy leksikale items en definisies. Waar die ISN gebaseer was op 'n korpus-grootte van ongeveer 'n miljoen woordoptekeninge, word voorsien dat die GNW 'n korpusgrootte van ongeveer vyf miljoen as basis sal hê. Vir hierdie doel is korpusuitbreiding 'n voortgaande proses. Weer eens, anders as sy voorloper, sal die GNW bykomende grammatiese inligting oor elke leksikale item verskaf, insluitende fonetiese transkripsie, toonaanduiding en etimologie. Dit is die insluiting van etimologiese inligting in die GNW wat in hierdie artikel krities beskou word. Daar is 'n lang tradisie vir die verskaffing van etimologiese inligting in moderne woordeboeke vanaf Oxford se tot ALRI se .

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/17/1/EJC60591
2007-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error