1887

n Lexikos - E-dictionaries and phonolexicographic needs of EFL users

USD

 

Abstract

The phonetic aspect of (EFL) dictionaries is among the most seriously underrated and underdeveloped in (meta)lexicography. Pertinent bibliography is scant and even the best learner dictionaries are found wanting on a number of counts. This contribution is both a summary of my thirteen-year-long research into (pedagogical) phonolexicography and a look ahead. The current state-of-the-art in phonolexicography is presented with particular attention paid to how the leading pedagogical EFL e-dictionaries relate to the actual and potential phonolexicographic needs of their users, both students and teachers.


The main themes are : (a) the specificity of phonolexicographic needs of (Polish) EFL users, (b) phonetic representation, both graphic and acoustic, in dictionaries and its problems, (c) phonetic access, i.e. querying the contents of the dictionary via the phonetic code, (d) didactic aspects of phonolexicographic information, i.e. its use in teaching and learning (EFL) pronunciation.


Die fonetiese aspek van (EVT-)woordeboeke is van die ernstigste onderskatte en onderontwikkelde in die (meta)leksikografie. Tersaaklike bibliografiese besonderhede is skaars en selfs die beste aanleerderswoordeboeke blyk gebrekkig in 'n aantal opsigte te wees. Hierdie bydrae is sowel 'n opsomming van my dertien-jaar-lange navorsing oor (opvoedkundige) fonoleksikografie as 'n blik vorentoe. Die huidige stand van sake in fonoleksikografie word aangebied met besondere aandag gewy aan hoe die toonaangewende opvoedkundige EVT-e-woordeboeke verband hou met die werklike en potensiële fonoleksikografiese behoeftes van hul gebruikers, sowel leerders as onderwysers.
Die hoofonderwerpe is (a) die spesifieke aard van die fonoleksikografiese behoeftes van (Poolse) EVT-gebruikers, (b) die fonetiese weergawe, sowel grafies as akoesties, in woordeboeke en die probleme daarmee, (c) die fonetiese toegang, d.w.s. die raadpleging van die inhoud van die woordeboek deur middel van die fonetiese kode, en (d) die didaktiese aspekte van die fonoleksikologiese inligting, d.w.s. die gebruik daarvan in die onderrig en leer van (EVT-)uitspraak.

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/17/1/EJC60601
2007-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error